Rechelle Combrinck — 5 star

Baie dankie vir jul gasvryheid. Jul plek is stunning en goed ingerig – ons verblyf was feeste. Die besoek van die diere so op mens se voorstoep is baie spesiaal. Dankie ons kom kuier verseker weer!!!

Rechelle Combrinck